Pot-pourri - Margaret Roberts
Pot-pourri - Margaret Roberts
Margaret Roberts het geen bekendstelling nodig by tuiniers en kruiegeesdriftiges nie. Haar deskundige raad oor die kweek van kruie en hulle talle gebruike word deur ’n ider en ’n elk hoog aangeslaan.
Pot-pourri verstrek al die inligting wat ’n mens nodig het om self hierdie sjarmante geurmengsels te berei. Die boekie bevat ‘n aantal resepte waarvan die bestanddele wat gebruik word maklik in Suid-Afrika bekombaar is. Al die mengsels het ’n heerlike geur en baie van hulle het boonop praktiese gebruike - van ’n mengsel om vlooie van die hond af weg te hou tot om ’n mens rustig te laat slaap, Margaret Roberts gee raad oor hoe om olies en setmiddels te maak en te gebruik en vertel stapsgewys hoe om die bestanddele in te samel en te droog. Die boek bevat ook ’n lys van die kruie en blomme, bome, struike en rankplante wat vir die maak van pot-pourri geskik is.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 18.6cm; W: 12.3cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.19 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details