Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Pluimprinse - Malene Breytenbach (First edition; Signed)

Pluimprinse - Malene Breytenbach (First edition; Signed)

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

'n Eg menslike verhaal van vooroordeel en die keuses van die liefde

Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy "om afstand te probeer verkry" – nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die Kaap. Die enigste plek waaraan sy kan dink om heen te gaan, om weer "heel te word", is haar ouma se huis op Oudtshoorn. Daar is net een probleem: Olivia het haar ouma nog nooit ontmoet nie. Want dié Joodse familie in hulle pluimpaleis is trotse mense. Toe Olivia se ma met die verkeerde man weggeloop het, het hulle haar onterf en nooit weer gekontak nie...

Op Oudtshoorn kry Olivia 'n veel hartliker ontvangs as wat sy verwag het. Sy leer nie net haar ouma ken nie, maar kry ook 'n ander blik op haar ma en haar eie geskiedenis. In die proses word sy oorrompel deur die vergete wêreld van Boer en Jood, swier en vertoon, oordaad en rykdom – die tyd van die pluimprinse op Oudtshoorn. En soos die geskiedenis vir Olivia lewend word, begin haar eie helingsproses.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 2.1cm

Weight

0.35 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details