The Story Station
Plaasmoord - Karin Brynard
Plaasmoord - Karin Brynard
Couldn't load pickup availability
Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie – maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aaklig vermoor.
Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om 'n nuwe veediefstal-eenheid op die been te bring, moet die hoëprofiel-plaasmoord oplos. Maar sy grootste stryd is waarskynlik teen homself – hy's net nie meer die gatskop-polisieman van vroeër nie.
Kort voor lank word Beeslaar en die vermoorde vrou se suster, Saar, ingetrek by bisarre gebeure soos die moord op 'n bobbejaan, 'n veediefstal-sindikaat wat sangomas inspan, 'n groep boere-vigilantes wat oorlog verklaar teen die geweld in die land ...
En uiteindelik nóg 'n moord.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.4cm; W: 13.7cm; H: 3.7cm
Weight
Weight
0.56 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
