The Story Station
Piet-my-vrou en Nagspel - Chris Barnard
Piet-my-vrou en Nagspel - Chris Barnard
Couldn't load pickup availability
Piet-my-vrou
JOHANNA: Krisjan, wat 'n mens van jouself weet, is belangriker as wat ander mense glo. Ek wil nie my red en my selfrespek verloor nie.
KRISJAN: Ek is jammer om dit vir jou te moet sê, maar ek baklei vir meer as net vir jou.
JOHANNA: Ja, ek weet. Jy's 'n advokaat –
KRISJAN: Vererg hom. Dit gaan nie daaroor nie! Ek baklei vir die reg om naïef te wees. Soos jy was. Vir die reg om óm te gee. Die hoekom jy in hierdie gemors is. Omdat jy vergeet het die wêreld is 'n siek plek.
Nagspel
LINDER: Kom ons speel jy's nie vir my bang nie. Kom ons speel jy vertrou my. Ons speel daar's nie 'n swerm polisie op pad hiernatoe nie. Hoe klink dit vir jou?
Sy reageer glad nie.
LINDER: Ons speel ek is nie 'n tronkvoël nie, ek is sommer net 'n mens. En jy ook. Kom ons speel jy's gelukkig en ek is nie bang nie.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.13 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
