The Story Station
Padmaker - Christine Barkhuizen-Le Roux
Padmaker - Christine Barkhuizen-Le Roux
Couldn't load pickup availability
"As sy reg onthou, was dit dieselfde aand dat haar pa vertel het van die ingenieur wat ook 'n dominee en sosiale werker was, dat hy dié ding gesê het wat sy nou eers verstaan: 'Liefde is soos 'n aflosstokkie, my kind. 'n Mens kan dit nie vorentoe aangee as jy dit nie gekry het nie.'
Twee maande na die verdwyning van haar bejaarde ma besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar saggeeaarde pa, 'n padskraperoperateur, met sy stories oor die padwerke die lewe vir haar uitgelê het. Daar het haar ma, met haar verbete stryd teen die armoede van die kampe, se probleme begin. Katrien se opsoek van die mense en die plekke wat haar gevorm het, is meer as net 'n herinneringstog. Dit is 'n poging om haar ma te verstaan en om haar eie weg vorentoe te vind. Op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: 'Om te weet waarheen jy op pad is, moet 'n mens onthou waar jy vandaan kom.'"
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.4cm; W: 13.9cm; H: 2.7cm
Weight
Weight
0.4 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
