The Story Station
Oros vir die siel - Susan Coetzer (First edition)
Oros vir die siel - Susan Coetzer (First edition)
Couldn't load pickup availability
"Ek het gedroom jy is baie dors. Jy was deur ’n groot stuk woestynland op reis met ’n swaar tas op jou rug. Oral het iemand jou iets aangebied om jou dors te les. Jy het allerhande goed gedrink. Maar na elke glas was jy dorser en was jou tas swaarder."
Op twee-en-veertig het Kyle van Aswegen oënskynlik alles: ’n ryk man, twee normale tieners en moody copper highlights in haar hare. Maar die man praat feitlik niks, die kinders toon aweregse neigings, en die highlights voel net moody.
Vir meer as dertig jaar probeer Kyle om die gat in haar binneste vol te maak. Die gat wat oopgeruk is toe sy haar ma met onsiende oë langs die geel linoleumtafel aangetref het. So lank al probeer sy die Oros vir die siel vind wat haar ma voortdurend ontwyk het – in drank, dwelms, seks, geld...
Tot sy op die dag van haar man se vyftigste verjaardag besef dat daar te veel pointers is om die uitnodiging langer te ignoreer: Sy sal die kerkding probeer. En die Here praat met haar, reguit en duidelik. By Hom kan sy die swaar tas afgooi en die inhoud uitskud.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.9cm; H: 2.2cm
Weight
Weight
0.33 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





