Orkney snork nie! (die movie) - "Dis lekker by die see": ’n Kampkosboek - Joanita Fourie
Orkney snork nie! (die movie) - "Dis lekker by die see": ’n Kampkosboek - Joanita Fourie
Die resepte in hierdie boek word (met die uitsondering van die afdeling, Vir die koekblikke) almal in ’n japtrap op ’n oop vuur, gasbraaier of in ’n skottelskaar gemaak. Wie is dan lus om tydens ’n vakansie langdurig voor die kospotte te swoeg?
Die laaste afdeling bevat ’n aantal basiese veiligheidswenke vir onder andere ouers, branderplankryers, hengelaars en mense wat graag uitstappies langs die see onderneem, asook ’n lys kampbenodighede.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
22cm; W: 16cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.24 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.