The Story Station
Op die agterpaaie - Dana Snyman
Op die agterpaaie - Dana Snyman
Couldn't load pickup availability
“Nou die aand toe skink ek vir my ’n glasie wyn en vou my ietwat verslete ou Shell-kaart van Suider-Afrika op die eetkamertafel oop. Toe, tydsaam, begin ek my vinger oor van die paaie gly waar ek al agter stories aangery het.”
Dana Snyman reis liefs op agterpaaie, en waar hy gaan, kom hy op stories af. Hier het ons Dana se beste reisstories uit Weg. Hy soek na die verdwynende Weskus, kuier by die Karoo se karretjiesmense, toer pylreguit deur Boesmanland, sit in Lutzville se kroeg, en ry gesels-gesels met oom Fanie Pad deur die Moordenaarskaroo. Uiteindelik gaan hy huis toe, in sy Valiant, en dink na oor die lesse van die langpad.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.3cm; W: 14cm; H: 1.8cm
Weight
Weight
0.3 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






