The Story Station
Onderwêreld - Fanie Viljoen
Onderwêreld - Fanie Viljoen
Couldn't load pickup availability
’n Teruggetrokke nuwe leerder, Eckardt Wilken, verdwyn geheimsinnig uit die elite privaatseunskool, Lawson Kollege. Greg Owen moet hom opspoor sonder dat iemand uitvind hulle was albei hackers.
Die sinistere raaisels rondom Eckardt se verdwyning verdiep met elke leidraad wat Greg vind. Die eerste een: ’n selfoon wat lui, en die naam G-4ce wat flits op die skerm.
Die onderwêreld ken sy naam en roep hom om te kom speel.
Hierdie skooluitgawe is aangevul met:
• ’n inleiding tot die roman
• woordverklarings
• glossariums
• verrykende materiaal
• vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 20.7cm; W: 13.7cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.32 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
