Skip to product information
1 of 6

The Story Station

Om die aarde aan te haal en ander gedigte - Saamgestel deur Carine Janse van Rensburg

Om die aarde aan te haal en ander gedigte - Saamgestel deur Carine Janse van Rensburg

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

“Dit verg ’n fyn oor en ’n fyner taal
om die aarde nóg helderder aan te haal.”

In hierdie pragbundel verhef die eerste gedig, met dié titel “Om die aarde aan te haal”, van die Aarde as ’n plek van oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die “fyner taal” te vind wat die betekenis en waarde van Moeder Aarde duidelik kan laat klink. Daarmee druk die digter ook iets van die waarde van poësie uit; soos Gerrit Komrij in sy inleiding tot Die Afrikaanse poësie in ’n duisend en enkele gedigte aandui, teken dit op wat uit die verlede waardevol bly; gee dit ons sowel ankerpunte as drome in ons daaglikse bestaan, en vir die toekoms is dit ’n bewaarplek – ’n “magasyn” van wat waardevol bly.

Die gedigte is natuurlik nie net gekies om te weerspieël wat poësie is nie. Dit wil ook iets van die leefwêreld van die hedendaagse leser weergee: die skoonheid van die aarde, die verrukking van die liefde, die hoop op ’n sinvolle toekoms en die betekenis van elke oënskynlik onbelangrike mens se aardse bestaan.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 24cm; W: 16.8cm; H: 1.4cm

Weight

0.49 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details