Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Nul agt 15 - Hans Helmut Kirst (First Afrikaans edition)

Nul agt 15 - Hans Helmut Kirst (First Afrikaans edition)

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price R 14.00 ZAR Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

"Nul agt 15" is ’n roman oor ’n Duitse militêre kaserne voor die Tweede Wêreldoorlog. Kirst, wat self soldaat was, skryf uit ’n intieme kennis van dié milieu en uit die wete dat deug en ondeug, eer en skande in dié beroep - soos in ander, soos in die lewe - na aan mekaar lê. Dissipline - die mooi ideaal wat op die fierste manlikheid ’n beroep doen - kan ook ’n dekmantel vir kleinlike wreedheid wees.

Kanonnier Johannes Vierbein, die ongeluksvoël wat eintlik ingenieur wou wees en in die weermag verdwaal het, word die skyf vir ’n koelbloedige vervolgingsveldtog. dit dryf sy vriend Herbert Asch tot ’n avontuurlike opstand teen die gesagvoerders - wat daarop uitloop dat sy vooruitsigte op bevordering en skorsing tegelykertyd ewe groot is.

Rondom dié hooftema teken Kirst sy karakters en situasies met humor en gevatheid in hierdie durwende roman wat in 21 lande oorweldigende welslae behaal het.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.9cm; W: 14cm; H: 2.6cm

Weight

0.42 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details