The Story Station
Nooit is ’n lang, lang tyd - Anchien Troskie
Nooit is ’n lang, lang tyd - Anchien Troskie
Couldn't load pickup availability
Drie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see. En in ’n oogwink verander ’n jare lange standvastige vriendskap in ’n stormagtige moeras. Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtrent haar en haar lover, Jan, se verhouding te vertel; Amelia praat laat een aand haar mond verby oor haar affair met ’n getroude man; en Karien – Karien pak haar goed en gaan vroeër terug huis toe. Want hoe kon haar twee beste vriendinne haar soveel jare lăng ’n rat voor die oë draai?
Dis ’n boek oor vriendskap, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans. ’n Meesleurende roman deur die skrywer van Dis ek, Anna – ’n skrywer van wie ons nog baie gaan hoor.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L:22.2cm; W: 15.2cm; H: 2.2cm
Weight
Weight
0.4 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






