The Story Station
Net ’n lewe - Fransi Phillips (First edition; signed)
Net ’n lewe - Fransi Phillips (First edition; signed)
Couldn't load pickup availability
“Dit was ’n relatief ordentlike moord, gemeet aan Suid-Afrikaanse standaarde. Haar tang, skraal vingers, wat vir my haar beste bate was, is nie afgesny nie en haar gesig is nie vermink nie. Net drie skoon skote deur haar hart.”
Die vermoorde, off-beat boheemse vrou laat ’n dagboek na waarin sy lakonies, snedige en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Mettertyd word sy die stem van almal wat te midde van die heersende politieke woestyn hulle eie lewenslyf skryf.
Sy besweer haar eie nietigheid en die geweld om haar met ’n eksentrieke en flambojante verhaal waarin sy die waarde van ’n lewe oorweeg.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
19.7cm; W: 13cm; H: 1.6cm
Weight
Weight
0.22 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
