Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Nag van die generaals - Hans Hellmut Kirst (Uit Duits in Afrikaans vertaal)

Nag van die generaals - Hans Hellmut Kirst (Uit Duits in Afrikaans vertaal)

Regular price R 74.00 ZAR
Regular price Sale price R 74.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die gebeurtenisse van 20 Julie 1944, die nag van die mislukte aanslag op die lewe van Hitler, bevat al die elemente van ’n historiese drama: ’n fyn bedinkte plan waarin karakters van uiteenlopende aard ’n aandeel het; die hoogtepunt, spannend, en dan: mislukking, vergelding, dood en vernietiging. Hitler se teenstanders het hom waarskynlik onderskat. Daarom dat die voorbereidsels gebrekkig was. Daarby het die toeval ’n rol gespeel: toe die bom ontplof wat vir die Führer bedoel was, was hy nie waar hy moes wees nie. Die staatsgreep was vanself tot mislukking gedoem en die kans om Duitsland van ’n diktatuur te bevry en duisende menselewens te spaar, was verby. Party sameesweerders het hulself om die lewe gebring, ander is geskiet en nog duisende is in suiwering teruggestel.

Maar Kirst se verhaal is nie bloot ’n historiese rekonstruksie van die aanslag op Hitler se lewe nie. Eintlik is dit ’n karakterontleding van ’n Duitse generaal, enige generaal – manne wat, getrou aan die reëls van hul spel, oorlog, oor die lotgevalle van duisende beslis, wat uit hoofde van hul posisie mensemateriaal op die slagveld manipuleer, soos pionne op ’n skaakbord.

Die vraag wat die skrywer probeer beantwoord, is: In watter mate word hierdie karaktereienskappe van die groep teruggevind in die karakter van die generaal as enkeling? Watter respek het hy vir die lewe? Deurleef deur die boek, wat plek-plek soos ’n riller boei, is die verhaal van generaal Tanz, gekoppel aan drie gruwelike misdade. Gerekonstrueer uit historiese bronne word die getuienis stukkie vir stukkie versamel en pas die net nouer om die verdagte, ’n onberispelike, korrekte, patriotistiese generaal . . .

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.7cm; W: 14.7cm; H: 3.2cm

Weight

0.44 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details