The Story Station
’n Man van min belang - Chris Karsten (First edition)
’n Man van min belang - Chris Karsten (First edition)
Couldn't load pickup availability
"Wanneer het jy laas aan jou pa gevat?"
Hy haal sy skouers op. In '95 in die Wimpy. Dis wanneer hy laas aan sy pa gevat het. En sy pa aan hom. Sy pa het vir hulle hamburgers bestel en oor die tafel na sy hand gereik en dit vasgehou en vir miskien tien sekondes het sy hand knus en warm soos 'n klein diertjie in die groot hand van sy pa gelê. Hy was verras deur dié onverwags intieme vertoon van geneentheid, want sy ma het altyd gesê: "Jou pa is nie van die demonstratiewe soort nie. Hy's nie vatterig nie." Maar daardie aand in die Wimpy het sy pa sy hand vasgehou. Die laaste keer. Die volgende dag het hulle die tyding van sy dood gekry.
Op 'n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman. Mosman is direkteur van 'n obskure intelligensieafdeling, bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die gewelddadige doodsnikke van apartheid, en die opsporing van hul moordenaars. 'n Naam in 'n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, mariene bioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom, en na die jaar toe Luca sy pa verloor het.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 2.6cm
Weight
Weight
0.39 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
