The Story Station
’n Lyf onthou - Riette Rust
’n Lyf onthou - Riette Rust
Couldn't load pickup availability
Met die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, bring Riette Rust in hierdie bundel kortverhale die versplintering van die openbare en geheime lewens van gewone mense na vore.
Die liefde, erotiek en seks kom ter sprake soos selde tevore in Afrikaans. Onder die skynbaar alledaagse in hierdie verhale kry die leser te doen met sadomasochisme, buite-egtelike verhoudings, seksuele teistering en ander verhoudingsvraagstukke; kwessies wat skaars in “goeie geselskap” bespreek word, word uit die oogpunt van die karakters se belewing daarvan vertel. Dikwels skakel die karakters met mekaar: iemand wat byna terloops in een verhaal verskyn, tree as verteller in ‘n volgende verhaal op. Só word die kontras tussen die verskuilde verlangens en begeertes van veral vroue en hulle openbare persoonlikheid blootgelê.
Beslis ‘n boek vir die volwasse leser!
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa for R109, or to a PUDO locker of your choice for R80.
Collection is available by appointment only (FREE)
Books are shipped wihin 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share

Didn't find what you're looking for or out of stock?
Email me and I'll try to hunt it down for you.