The Story Station
’n Bruidsbed vir Tant Nonnie - Hennie Aucamp
’n Bruidsbed vir Tant Nonnie - Hennie Aucamp
Couldn't load pickup availability
In hierdie elftal verhale word die leser gekonfronteer met die eensaamheid van die mens. Dit is randfigure wat in hierdie ek-verhale uitgebeeld word – 'n boer wat die dood tegemoetgaan en nou die lewe vanuit dié hoek moet sien, 'n jong seun voor die skok van die lewe, 'n suster wat haar broer herberg en hom tog nie werklik kan ontvang nie, om maar net 'n paar te noem. Met knap ekonomiese hantering van taal én van situasie word elke karakter, outentiek volgens sy eie omstandighede en geaardheid gebeeld, voor die leser gestel en skep sy eie werklikheid. Elke verhaal is as 't ware 'n klein kol wit lig wat 'n bepaalde mens en daardeur 'n bepaalde waarheid binne 'n bepaalde situasie strak en helder tot openbaring laat kom.
En elke verhaal is wesentlik gekonsipieer as storie waarin die illusie van spanning fyn volgehou word sodat die leser hom onmiddellik daarby betrokke voel en vir die duur van die verhaal elke ander werklikheid opgehef laat.
Soos in sy vorige verhale word 'n mens hier weer getref deur Aucamp se besonder fyn waarnemingsvermoë, sy vermoë om hom van sy karakters te distansieer en so mense in eie reg te skep wat in hul eie wêreld leef.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.9cm; W: 13.2cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.21 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
