The Story Station
My voet in ’n visblik: ’n Stoutobiografie deur Fanus Rautenbach (First edition)
My voet in ’n visblik: ’n Stoutobiografie deur Fanus Rautenbach (First edition)
Couldn't load pickup availability
Uitgewer: „Wie gaan die flapteks vir die boek skryf?”
Fanus: „Dis mos die uitgewer se werk.”
Uitgewer: „Vir Fanus se Grapboek het jy dit geskryf.”
Fanus: „Ja, maar ek gaan nie elke keer jou werk doen nie. Is dit juis nodig dat ons ’n flapteks moet hê?”
Uitgewer: „Ons moet jou darem adverteer.”
Fanus: „Die hele boek is ’n advertensie vir my. Ons hoef nie nog die flapteks ook daarvoor te gebruik nie.”
Uitgewer: „Maar ons moet ’n flapteks hê.”
Fanus: „Ek sal jou sê: volgende keer skryf ek die flapteks, dan skryf jy die boek.”
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.8cm; W: 14cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.28 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
