Skip to product information
1 of 8

The Story Station

My simpatie, Cerise - Eben Venter (First edition)

My simpatie, Cerise - Eben Venter (First edition)

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Robert Mackie is geen engel nie, maar die uitspattigheid, die onbeperkte mag van Roland en Cerise Cox stuit hom teen sy ordentlike Katolieke bors. Hoe kan ’n korrupte balsak soos mnr Cox soveel sê in die stad Melbourne hê? Hoe is dit moontlik dat hy ’n Grand Prix-baan duskant jou drumpel kan bou sonder dat die papierwerk gedoen is? En wat wil Cerise nou eintlik van hom hê as sy so uitlokkend daar op die tennisbaan lê?

Hierdie vrae probeer Robert in sy jare as tuinier by Hunter’s Court uitpluis. Want sy hart dwing hom om simpatiek te bly – selfs teenoor mnr Cox. Tot hy oplaas verplig voel om die waarheid uit te blaker. Mense behoort ten minste te weet watter soort man dit is wat die spuitfontein voor die kunsgalery vir hulle geskenk het.

Dié besluit is nie sonder risiko nie. Robert weet as mnr Cox ooit dié stories te lese kry – en nie één is uit sy duim gesuig nie – kan sy Ierse gevoeligheid hom duur te staan kom.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.9cm; H: 1.6cm

Weight

0.37 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details