Motte & magrietjies - Maretha Maartens
Motte & magrietjies - Maretha Maartens
In Motte en Magrietjies is die bekroonde skryfster, Maretha Maartens, op haar beste.
Met humor en erns gemeng - soos net sý kan - stel Maretha die moderne vrou voor ’n keuse:
Wil jy die vrolike, lig dansende, geel Magriet wees? Of die vaal Mot, die een wat reguit in die kersvlam invlieg en verskroei en verpoeier?
Dan praat Maretha verder, en reguit... oor die sake wat elke vrou se hart raak: haar liggaam, haar man en huwelik, haar kinders, haar tyd, stres en gesondheid, en haar God.
MOTTE EN MAGRIETJIES bevat ’n negetal sketse wat geen vrou onaangeraak sal laat nie, want in elke vrou skuil daar ’n mot en ’n magriet. Gelukkig is dit vir elkeen moontlik om die mot in jou af te skud en net ’n magrietjie te wees.
Motte en Magrietjies is ’n kostelike geskenk vir ’n spesiale vrouepersoon.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.1cm; W: 13.7cm; H: 0.3cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.
View full details