The Story Station
Moerland - Chris Barnard (First edition)
Moerland - Chris Barnard (First edition)
Couldn't load pickup availability
“Ek was op pad Mosambiek toe. Hulle wou my nie in Suidwes oor die grens laat kom nie, want ek was swart. Toe sê ek ja, maar in Angola wil hulle my ook nie hê nie, hulle’t my in die tronk gestop oor ek nie MPLA is nie. Toe sit hulle my op die trein Mosambiek toe. Maar toe’t ek nie papiere of niks nie, toe wil Mosambiek my ook nie hê nie, oor ek uit Suid-Afrika kom. Toe’s ek niks; ek is niemand. Ek kon dit nie glo nie. Al die jare en jare het ek gewens ek kan my land sien. My land. Moeka se land. Afrikaans se land. Toon van den Heever se Hoëveld, Jan Celliers se vlaktes, Langenhoven se ewige gebergtes. Jy weet, al die goed wat mens gelees het al die jare van die Karoo se sterre en Natal se duisend heuwels en die Boland se blou berge en Transvaal se Bosveld en Namakwaland se blomme, al die mooi goed wat jou moedertaal so laat sing het in jou ore en wat jy nooit kon sien nie. En hier is ek. Op ’n trein. En ek ry deur dié land. In ’n trok met ’n permit vir Mosambiek en ’n pispot en ’n kan drinkwater en ses brode.”
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.9cm; W: 14.5cm; H: 1.7cm
Weight
Weight
0.36 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







