The Story Station
Metronoom III - Terblance Jordaan (First edition)
Metronoom III - Terblance Jordaan (First edition)
Couldn't load pickup availability
Ek het geleer dat jy nie jou mind kan change deur jou omstandighede te verander nie, maar jy kan wel jou omstandighede verander deur jou mind te change. En as jy dit eers kan doen, het jy die sleutel gevind tot die krag van verandering en aanvaarding.
Terblanche Jordaan se Metronoom III, die derde keur uit sy gewilde JongBurger-rubrieke, inspireer die leser nogmaals met sy “vrae en bepeinsinge uit JB”.
Dit gee ons ’n wyer perspektief op ons elkedagse lief en leed, dit praat van die belangrikheid van besluite en die verantwoordelikheid van keuses; dit beklemtoon die noodsaaklikheid van vrese en die waarde van pyn en ontnugteringe; dit vier die onverskrokkenheid van die liefde...
Terblanche se styl is luimig, soms ernstig, dikwels omstrede, nooit vervelig nie. En altyd laat hy jou met iets om oor na te dink, ’n gedagte vir die lewenspad om aan te kou en te herkou. Want, soos hy in sy Voorwoord sê, ons is almal reisigers op ’n spirituele pad.
Terblanche Jordaan is ’n bekende teoloog, openbare spreker, skrywer en dramaturg van Kaapstad.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.4cm; W: 23.8cm; H: 0.8cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






