The Story Station
Meeulanders - Esta Steyn
Meeulanders - Esta Steyn
Couldn't load pickup availability
Ryna van Rensburg vlug weg van haar verlede na Meeuland, 'n eiland aan die Weskus. Daar is dit Attie Langhans wat haar weer soos 'n mens laat voel, maar sy broer Jacob wat haar weer soos 'n vrou laat voel — al lyk hy op die oog af ook hóé stuurs.
En al gou blyk dit dat die eiland se lief en leed nie los staan van die dorpslewe op die vasteland nie. Waar ontrou en menslikheid, geldgierigheid en goedheid deureengevleg is in 'n vertelling van twee gemeenskappe, wit en bruin. Twee verhale wat uiteindelik hand aan hand loop.
Meeulanders, die boek, is die hele, volronde storie wat die televisiereeks een van die populêrste ooit gemaak het.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 19.3cm; W: 13.8cm; H: 1.7cm
Weight
Weight
0.3 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






