Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Marike se laaste dans - Deborah Steinmair (Signed)

Marike se laaste dans - Deborah Steinmair (Signed)

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ek sien haar die eerste keer sewe jaar ná haar dood. My naam is Maud Grobler en my lewe lank sien ek dinge wat nie daar is nie.

Maud se ouma was ’n siener. En ook Maud word bloots gery deur visioene en drome. Wanneer sy die dag vir Marike de Klerk by die robot sien staan, “roerloos soos ’n stilfoto”, hou sy met skreeuende bande stil en bied haar ’n geleentheid aan.

So begin ’n sonderlinge vriendskap. Ná sewe jaar is Marike, voormalige presidentsvrou, steeds in die Wagkamer: voor sy verder kan reis, is daar iets wat sy moet aanspreek, ’n vorm van afrekening.

Maud weer het pas haar hoeveelste werk verloor, hierdie keer by die groot mediatoring naby die hawe, en sy is moedeloos. Maud het, net soos Marike, sonder kompas op die oop see verdwaal, en sy dobber tussen minnaars, moederskap en periodieke werkloosheid rond.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.2cm; W: 14cm; H: 1.2cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details