Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Lobola vir die lewe - André P. Brink

Lobola vir die lewe - André P. Brink

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die verhaal van Lobola vir die Lewe is uiters eenvoudig, en daar is maar drie persone.
’n Jong man, François, wat ontdek dat hy ’n aangenome kind is, gaan op soek na sy herkoms, maar kom al gou voor die groter vraag te staan:

Wie en wat is die mens?

Op alle moontlike maniere soek hy, maar vergeefs. Dan word hy op ’n aand by ’n kroeg uitgesmyt en word huistoe geneem deur die versukkelde ou Serfontein. Hy ontmoet Marie. Hulle bloot liggaamlike verhouding lei egter noodwendig tot ’n ramp. François moet voortsoek. Maar sy enigste “oplossing” in die slotmonoloog met die kers (een van die boek se sentrale simbole) is dat daar juis géén antwoord kan wees nie. Al waarvan die mens op sy voortdurende kruistog seker is, is dat hy daar is. Dis egter geen pessimisitiese ontdekking nie, want juis daarin vind François die moontlikheid om kreatief sy lewe voort te sit.

Ondanks die min karakters en gebeure word die verhaal tog besonder kompleks deurdat elke gebeurtenis op ’n hele reeks vlakke tegelyk plaasvind.

Dit wil nie maar net die verhaal wees van François se soektog nie, maar van die mens se pelgrimstog na ’n waarde waarvolgens hy kan lewe, ’n geloof waarvolgens hy kan uitreik in die groot onbekende waarin hy hom bevind.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.8cm; W: 14.4cm; H: 1.8cm

Weight

0.4 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details