The Story Station
Lady Anne - Antjie Krog (First edition)
Lady Anne - Antjie Krog (First edition)
Couldn't load pickup availability
Lady Anne Barnard (1750-1825) is uit die geskiedenisboeke bekend as die Skotse dame wat groot onthale aan die Kaap gegee het.
Sy was ook reisiger na die binneland, skilder en skrywer.
Hoe lyk haar lewe en liefdes as hulle bekyk word uit ’n perspektief van byna twee eeue later, deur ’n Afrikaanse digter wat die problematiek van haar eie bestaan en van hierdie land laat saampraat?
Lady Anne is Antjie Krog se sewende digbundel en haar eerste by Taurus.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.7cm; W: 13.7cm; H: 0.6cm
Weight
Weight
0.15 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
