Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Kroniek uit die doofpot - John Miles

Kroniek uit die doofpot - John Miles

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

"Die dossier met die Skrywer se aanklagte, ook teen jou en my, is pas geopen. Dit is geskiedenis uit die as. Opdat ons nooit mag vergeet nie" – Charles Malan, Vrye Weekblad.

"Dinamiet tussen die oë" – Gunther Pokendorf, Die Burger.

"Kroniek uit die doofpot is 'n meesterlike verhaal. Dis aangrypend, ontstellend en kan geen leser koud laat nie, ofskoon die koudlaatsindroom juis deel van die berugte polisie se manier van doen is in die vertelling" – Joan Hambidge, Beeld.

"'n Wêreld van bedrog, misdaad, verraad en geweld, verskuil agter die pretensie van die gereg (die 'Mag'), word genadeloos tot op die been oopgevlek" – Helize van Vuuren, Die Suid-Afrikaan.

"Dit is Miles se meesterstuk" – Andries Oliphant, Weekly Mail.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 20cm; W: 12.3cm; H: 2.3cm

Weight

0.33 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details