Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Klikbek - Sidney Gilroy (First edition)

Klikbek - Sidney Gilroy (First edition)

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Sy letsel is ’n vloek en ’n seën.

DIE SPEURDER

Sollie Mthembu lê snags wakker. Sy vrou se ambisies is lankal besig om vinniger as sy salaris te groei. En by Parkweg-polisiestasie in Bloemfontein sien niemand dieper as die merk op sy gesig nie.

DIE SLAGOFFERS

In Oktober verdwyn Tillman Wagenaar, welgestelde boer en ’n ou vriend van die polisiekommissaris. ’n Week later is daar ’n aanval op Onverwacht, die Wagenaars se familieplaas, en twee mense word noodlottig gewond.

DIE MOORDENAAR

Dié weet lank reeds wat met klein seuntjies gebeur wat klik en toon geen berou nie. Kan Sollie betyds die geheime van die verlede ontrafel en die gewetenlose moordenaar in sy spore stuit?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 23.4cm; W: 15.3cm; H: 2.6cm

Weight

0.39 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details