The Story Station
Klein kook en geniet - S.J.A. de Villiers en Eunice van der Berg
Klein kook en geniet - S.J.A. de Villiers en Eunice van der Berg
Couldn't load pickup availability
’n eg Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdomme!
Dit is 20 jaar sedert Ina de Villiers en haar dogter Eunice saamgespan het om hierdie “kleinsus” vir die alombekende Kook en Geniet te skep. Vandag is die praktiese kookgids steeds ideaal vir elkeen wat begin kook en bak. Dit bevat meer as 60 smulresepte vir jonk en oud, elkeen spesiaal uitgesoek en deeglik getoets deur hierdie gedugte ma-en-dogter-span.
Elke metode word stap vir stap verduidelik aan die hand van duidelike kleurillustrasies, en leer jou:
-
Hoe om ’n resep te gebruik
-
Hoe om te meet
-
Wat kookterme beteken
-
Hoe om basiese kombuisgereedskap te gebruik
Hierdie mini-kursus in basiese kookvernuf leer jou op ’n lekker plesierige manier kosmaak – en as jy eers weet hoe, gebruik jy dieselfde metodes kan gebruik om uit enige resepteboek te kook!
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L:23.7cm; W: 16.8cm; H: 0.8cm
Weight
Weight
0.25 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





