Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Klawervier - Annelie Botes

Klawervier - Annelie Botes

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Tussen Daniël Verryne en sy bankbestuurderseun, Schoonraad, lê ’n onoorbrugbare kloof. Dit het ontstaan daardie Sondag toe Daniël Schoonraad en Josephine bo in die Meulekloof betrap het. Vas aan die slaap in mekaar se arms. Nakend. 

Dertien jaar se kloof wat hy nie kon toegooi nie, want sy hande was afgekap. Sy liefde vir Salomien het hom sterk én swak gemaak. Sterk genoeg om deur elke dorre dag te kom, maar magteloos om sy kind te beskerm teen Stanley Joubert, Salomien se man en Josephine se pa. 

Nou is Daniël vir die eerste keer in ses jaar weer op die plaas.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 1.4cm

Weight

0.35 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details