Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Kikoejoe - Etienne van Heerden

Kikoejoe - Etienne van Heerden

Regular price R 79.00 ZAR
Regular price Sale price R 79.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Fabian Latsky, wêreldreisiger, herroep sy kindertyd op die vakansieplaas Soebatsfontein in die Karoo. Veral die somer van 1960, waarin baie somers saamvloei en dinge gebeur wat sy lewensuitkyk onherroeplik verander.

’n Uiteenlopende en eksentrieke groep personasies kom voor die oog staan:

  • Fabian se ma wat terugverlang na haar gloriedae op die verhoog en lééf vir vakansiedae wanneer die rondawels by hul hotel gevul is met gaste.

  • Sy pa wat eksperimenteel met LSD behandel word en geteister word deur hallusinasies.

  • Sy ma se geheime minnaar, Heathcote MacKenzie, ’n oorlogsveteraan en permanente gas.

  • Sy lesbiese tante, Geert, wat hom bewus maak van die groot wêreld buite die Karoo. (“Verlange, pupiltjie, verlange: dis die mens se enigste ware besit.”)

  • En onder talle besoekers: die cowboy-sanger Charles Jacoby met sy lieflike hings.

Met sy een siende oog en sy liefde vir afluister, hou Fabian verwikkelinge fyn dop, en raak hy ingestel op onnoembare dinge wat onder die oppervlak roer. Hy is ook voortdurend bewus van die Dier wat in die donker rondsluip en sy kans afwag.

Dan word die mooi Sjonameisie Tsitsi wreed verkrag, en die vraag na wie die skuldige is, hang swaar in die lug.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 24.4cm; W: 22.5cm; H: .1.4cm

Weight

0.33 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details