The Story Station
Katryn - Winnie Rust (First edition)
Katryn - Winnie Rust (First edition)
Couldn't load pickup availability
Dis die 1860's. Op Wellington is die koms van die stoomlokomotief en die bediening van die nuwe predikant, Andrew Murray, ewe groot nuus. Die pad na die goudvelde van die noorde is oop, die Masonic-hotel op die dorp floreer en die geestelike herlewing het 'n nuwe vroomheid na die Boland gebring.
Sedepreke teen alles wat modern of plesierig is, grief vir Blink Ben Marais, erfgenaam van die wynplaas Wolwehoek. Hy is geleerd en ervare en onrustig oor die uitwerking wat die nuwe opvattings op die boerdery kan hĂŞ. Boonop kan hy die hoteleienaar se dogter nie uit sy gestel kry nie. Katryn is geheimsinnig, uitdagend en pragtig. Die mense praat en Blink Ben weet hy moet kies.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.4cm; W: 13.8cm; H: 1.7cm
Weight
Weight
0.26 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
