The Story Station
Kaalvoet Katryntjie - Ena Murray
Kaalvoet Katryntjie - Ena Murray
Couldn't load pickup availability
Festus Dumas kon sy oë nie glo nie: net die seuntjie se rooi hare — ’n skynsel van blond in die dogtertjie se poniestert, en die blou oë in die pikswart gesiggies, het die kinders se afkoms bevestig. Katryntjie en Poens het die varkhokke skoongemaak en het oor hulle voorkoms praat, het Poens gesê: “Weet jy nie dat ’n b . . . varkhok stink nie?”
So het Festus vir Katryntjie ontmoet en haar vir ’n dogtertjie aangesien, hoewel sy ’n twintigerjarige verpleegster was, want haar pa het hom gevra om na sy “ou dogtertjie” om te sien wanneer hy te sterwe kom.
Festus het die kind saamgeneem na sy huis toe, maar sy het daarop aangedring dat Poens ook moes saam — en sy het behoorlik daarin geslaag om ’n nuwe wêreld vir haar mak plaasdiere saam te “smokkel”! In die stad het hy vir haar geld gegee om klere te koop, maar toe koop sy ’n mishandelde donkie en kom met hom by Festus se deftige kantoor aan...
Shirley en Zelda het nie van die onopgevoede kinders in Festus se huis gehou nie en die vonke het gou-gou gespat, maar eers toe Katryntjie en Poens in doodsgevaar verkeer het, het Festus besef wat hulle werklik vir hom beteken...
Kaalvoet Katryntjie deur Ena Murray is ’n humoristiese liefdesverhaal vol sprankel. Dis ook ’n verhaal wat diep aangryp — ’n waardige keuse vir J.P. van der Walt se Romankeur.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.8cm; W: 14.2cm; H: 1.5cm
Weight
Weight
0.3 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







