The Story Station
Jasper se sirkus-avontuur - C.F. Beyers-Boshoff (Jasper #11)
Jasper se sirkus-avontuur - C.F. Beyers-Boshoff (Jasper #11)
Couldn't load pickup availability
Jasper is 'n borselkop-seun wat saam met sy drie maats reeds baie ervaringe belewe het, en een of ander tyd beland hy altyd in die warm water.
Hierdie keer het alles begin toe Tubalto se sirkus in Leliesvlei aangekom het. Toe wou Jasper nie meer 'n brandweerman of treindrywer word nie, maar iemand wat in 'n sirkus werk — 'n leeutemmer, 'n akrobaat, of so iets. En as Jasper iets wil doen, wend hy ten minste altyd 'n poging aan. En die borselkop kry dit reg, want toe Tubalto se sirkus die dorp verlaat, trek hy saam met die mense van die groot tent.
Soos wat die lewe maar met 'n mens maak as jy nog kortbroek dra en niks ouer as dertien jaar is nie, verloop sy planne nie heeltemal soos wat hy verwag het nie. In plaas van om op een van die wit perde te ry of om 'n draadloper te word, moet hy sitplekke aanwys en die arena skoonmaak nadat die olifante dit bemors het. Maar Jasper is 'n knaap vir opwinding, en nadat daar 'n hegte vriendskap tussen hom en Ore ontstaan het, begin die avontuur. Ore is die ou groot sirkus-olifant wat niks meer met sy afrigter te doen wou gehad het nie... en dan begin daar baie dinge te gebeur.
Hierdie is die elfde boekie in die Jasper-reeks wat reeds so gewild by seuns en dogters is dat Jasper die bekendste borselkop-seun in die land is.
Condition
Condition
Ex-library (EL): I once lived in library. I may have some library stickers, stamps, or markings but I am still readable.
Dimensions
Dimensions
L: 18.9cm; W: 12.7cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.28 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
