The Story Station
"Inspring, Kêrels!" - P.J Schoeman
"Inspring, Kêrels!" - P.J Schoeman
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek is ’n vervolg op "Uitspring, Kêrels!" Toe oom Fanie se plaas te klein geword het vir al sy seuns, het Martiens en Piet uitgespring om soos die jong bergarend " ’n eie jagveld" te gaan soek. Op hul "Inspringplaas" in die ongetemde boswêreld wemel dit nog van wild en ongediertes - dit is ’n ware paradysland vir twee avontuurlustige plaasseuns wat weet hoe om ’n geweer te hanteer. Maar daar is ook oom Lafras, die afgetrede polisiesersant, wat hulle oë oopmaak vir al die wonders van die groot natuurtuin; van die klein goggatjies tot die ou uitgebyte leeumannetjie wat saans uit die koppie vir hulle met sy grootasem-brulle naandsê.
Om ’n nuwe plaas aan te lê, kos baie werk, en Martiens-hulle moet ook soms kwaai kopkrap noudat hulle op hul eie bene in die grootmenswêreld staan. maar vir hulle is die moeilikhede ’n heerlike uitdaging en hulle werk mos vir ’n groot ideaal: die dag wanneer hulle hul bruide hier die die plaas kan bring.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 22cm; W: 14.5cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.3 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
