Skip to product information
1 of 8

The Story Station

In die omtes van die hart en ander verbeeldings - Petra Müller

In die omtes van die hart en ander verbeeldings - Petra Müller

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

’n Boek vol “rustelose” stories wat Petra Müller opdra aan haar kleinkinders – om eendag te lees, wanneer sy deel sal word van húlle stories. Met die hulp van haar “verflinterde” muse Memórie, wat sekere dinge openbaar terwyl sy ander verborge hou, loop sy op haar eie spore terug na die plekke, gebeurtenisse en stories van haar kindertyd. Na die magiese gestaltes wat daaruit na vore kom. Vertellings wissel van outobiografies tot half-fiktief tot wilde verbeeldings. Enkeles spring terug na die kindertyd van die mensdom, na mitologiese wesens soos Odusseus en Eenoog, en selfs verder terug na die prosesse van die skepping self.

Uiteindelik word hierdie “storie”-boek ’n fassinerende openbaring van die impulse wat inwerk op ’n skeppende gemoed. ’n Reis in “die omtes van die hart” – wat jou soms verruk, soms ontstel, en jou meermale te staan bring voor dit wat diep en eindeloos is en “waaraan daar nooit met ’n woord geraak word nie, nou of in die laaste uur”.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.4cm; W: 13.7cm; H: 1.3cm

Weight

0.25 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details