Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Immer Wes - Irma Joubert (First edition; Oorlogstrilogie #1)

Immer Wes - Irma Joubert (First edition; Oorlogstrilogie #1)

Regular price R 249.00 ZAR
Regular price Sale price R 249.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

'n Dogtertjie uit die Oos-Pruissiese adel, 'n liefdelose ma, 'n pa wat omgee – wel, meestal. Só begin Hildegard se verhaal.

In 1914, toe die donker wolke wat oor Europa saamgetrek het, uiteindelik in die Groot Oorlog uitbreek, leer Hildegard vir die eerste keer hoe lelik die lewe daar buite is, hoe afskuwelik oorlog, en wat 'n misleidende woord 'oorlogshelde' is. Haar kinderlike vererring van die Duitswester Gustav los op die vlaktes van sy geliefde land waarheen hy terugkeer. Sy trou met 'n man – haar vader se keuse, as mens dit 'n keuse kan noem – wat min vreugde in haar lewe bring.

Teen die tyd wat die Tweede Wêreldoorlog ten einde loop, is sy intiem vertroud met die pyn van verlies en onderdrukking, armoede en hongersnood, en meer as ooit haat en verag sy oorlog. Maar dit is nie die einde van die reis nie. Dit besef sy eers toe sy en haar kind hulle weens omstandighede waarvan niemand sou kon droom nie, in Duitswes bevind.

Wat môre sal bring en waar sy en haar dogtertjie 'n heenkome sal vind, weet niemand. Soms weet sy nie of God haar nog hoor wanneer sy bid nie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 19.8cm; W: 13cm; H: 3.5cm

Weight

0.52 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details