The Story Station
Huis van Gruwels: My 16 jaar in die Springs-hel - Soos vertel deur Susan Cilliers
Huis van Gruwels: My 16 jaar in die Springs-hel - Soos vertel deur Susan Cilliers
Couldn't load pickup availability
“Ek kniel op die voetstuk langs die bed en laat my kop sak. ’n Warm brandpyn skiet deur my gesig. Pa het my geskop. Bloed stroom uit my neus. Dan voel ek hoe koue water oor my tufi stort. Elektriese drade stuur skokke deur my, ek kan nie deur die bloed sien nie. Here, help my!”
Lina is die oudste van vyf kinders wat uit die sogenaamde Springs-gruwelhuis gered is. Vandag is sy 21 jaar oud en vertel vir die heel eerste keer haar verstommende verhaal.
Die polisie het die huis in Mei 2014 ontdek waar ’n pa sy vrou en vyf kinders vir jare aangehou het. In pynwekkende besonderhede onthul Land, hoe hul pa hulle aangerand, getreiter en gemartel het.
Sy vertel hartseer herinneringe aan Susan Cilliers, veteraanjoernalis, wat dit met deernis weergee en dit vernuftig met die feite van die saak verweef.
Huis van gruwels is die skokverhaal van ’n pa wat alles van sy gesin weggeneem het, maar ook ’n storie van hoop oor hoe ’n dapper jongmeisie uiteindelik geluk en genesing gevind het.
Condition
Condition
Good (G): I’m an averagely used and worn book, but I have no loose, torn, damaged or bent pages.
Dimensions
Dimensions
L: 23.4cm; W: 15.3cm; H: 1.1cm
Weight
Weight
0.21 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





