Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Hoerkind: Die memoires van ’n randeier - Herman Lategan

Hoerkind: Die memoires van ’n randeier - Herman Lategan

Regular price R 149.00 ZAR
Regular price Sale price R 149.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds 'n hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is 'n skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir vier jaar kinderhuis toe.

Om soos 'n weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van 'n pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg.

Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met 'n mes gesteek. Hy verloor byna sy been ná 'n motorongeluk tydens 'n besoek aan die oud-rugbyspeler Mannetjies Roux se plaas.

Later vind hy 'n veilige hawe wanneer sy pad met dié van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wêreld reis. Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies én oor oorwinning.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 23.3 cm; W: 15.3 cm; H: 1.7 cm

Weight

0.32 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details