The Story Station
Historikus: Hermann Giliomee - ’n Outobiografie
Historikus: Hermann Giliomee - ’n Outobiografie
Couldn't load pickup availability
Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van ’n land wat hom boei en besiel, ’n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek.
As internasionaal erkende historikus ondersoek Giliomee lewenslank die ontstaan en handhawing van die skerp verdeeldheid in die Suid-Afrikaanse samelewing. Sy werk is vars en vreesloos, en vind aanklank by kenners en gewone Afrikaanse lesers wat oor hulself en hul verlede begin herbesin. Sy uitgesprokeheid haal hom dikwels die gramskap op die hals – uit uiteenlopende oorde. Hy is al gebrandmerk as ’n “slang in ons midde”, ’n “oorbeligte”, ’n “taalbul” en die “boer in the woodpile”.
Hoewel Giliomee as kind van die Afrikaner-volksbeweging in die 1950’s grootword, wyk hy af van die nasionalistiese tradisie in sy kritiese, ondersoek na die opkoms, hoogty en ondergang van eksklusiewe Afrikanermag. Hy leer veral in die 1980’s en 1990’s skerp kritiek op die regering en alleenheerskappy en sy onwilligheid om vanuit ’n posisie van mag te begin onderhandel. Met binnekringkennis is sy verstaan van Afrikanermag ingelig en genuanseerd, iets wat saam met sy onderhoudende vertelwyse lei tot talle topverkopers, waaronder die magistrale The Afrikaners, wat in 2003 deur The Economist uitgesonder is as een van sy boeke van die jaar.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 23.5cm; W: 15.3cm; H: 2.3cm
Weight
Weight
0.62 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
