Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Hierdie lewe - Karel Schoeman (First edition; Stemme 2)

Hierdie lewe - Karel Schoeman (First edition; Stemme 2)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In Hierdie lewe het Karel Schoeman weer eens die Suid-Afrikaanse verlede as tema vir ’n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, ’n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het.

In die verhaal van vier generasies van ’n enkele blanke boeregesin oor ’n tydperk van byna ’n honderd jaar word die wese van die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is.

Hierdie lewe is die eerste titel wat verskyn in ’n beplande groep van drie romans onder die algemene naam Stemme.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

22cm; W: 14.4cm; H: 1.8cm

Weight

0.38 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details