Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Herinneringe aan Parys - André P. Brink

Herinneringe aan Parys - André P. Brink

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Parys … die stad wat ek bo alle ander liefhet,
het André Brink in sy outobiografie geskryf.

Hierdie bundel bevat ’n keur uit André Brink se eerste twee boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969). Nadat die skrywer in die sestigerjare in Parys gewoon het, sy sketse en verhale oor sy ervaringe van die lewe in die Franse hoofstad eers in koerante en daarna in boekvorm verskyn. Sy indrukke van mense en die verskillende aspekte van die lewe in Parys is met fyn waarnemingsin geskryf. Die toonaard wissel tussen humor en erns, tussen speels en indringend; daar is besinning en daar is satire, deernis en spot. Heerlike, leesbare stories oor hierdie gewilde wêreldstad.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.2cm; W: 13.7cm; H: 1.2cm

Weight

0.22 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details