The Story Station
Harry Potter en die towenaar se steen - J.K. Rowling (Harry Potter #1)
Harry Potter en die towenaar se steen - J.K. Rowling (Harry Potter #1)
Couldn't load pickup availability
Harry Potter... die beste speler in Griffindor se Kwidiekspan. Die jongste speler in driehonderd jaar in die skool se geskiedenis. Die speler wat die meeste punte vir sy huis aanteken en dit hoog bo die grond op ’n towerbesem.
Hoe kan dit wees?
Hy is dan net ou Harry Potter met die stukkende brilletjie en die litteken op die voorkop wat sy nefie se ou klere moet dra. Hy ken nie eens een towerspreuk nie. Hy het in sy lewe nog nooit op ’n besem gery nie. Hoe kan hy ’n draak help grootmaak en ’n onsigbaarheidsmantel besit en... beroemd wees in die towenaarswêreld?
Hy het dan groot geword by die Dursleys, by sy aaklige oom en tante en sy gruwelike nefie, Dudley - ’n groot vet boelie van ’n seun. Sy kamer is ’n kas onder die trappe en in sy hele lewe van elf jaar het hy nog nie een verjaardagpartytjie gehad nie.
Maar dit alles verander toe ’n posuil ’n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: ’n brief wat Harry nooi na ’n ongelooflike plek wat hy - en almal wat oor hom lees - nooit sal vergeet nie.
Dit is hier dat hy vriende, Kwiddiek en die towerkuns ontdek. Dit is hier dat hy besef dat groot gevare op hom wag, en ’n groot toekoms...mits hy die uitdagings oorleef.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.5cm; W: 14cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.25 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
