The Story Station
Hans gee Herklaas horings - Rudie van Rensburg
Hans gee Herklaas horings - Rudie van Rensburg
Couldn't load pickup availability
Hans van Kraaienburg, verlosser van die inwoners van Huis Madeliefie, is op van al hul klagtes. Nadat hul drakoniese matrone iets van die verlede is, is daar steeds sulke klein probleempies wat Hans as beheerraadslid moet oplos – en dít met gans te min geld in die kittie. Wanneer sy vriend Vasie hom dus nooi vir ’n vakansietjie op Hermanus, as huisgaste van dié se neef Herklaas, is Hans maar te gretig om sy safaripakke te pak.
Op Hermanus gekom, vind die twee dat Herklaas in die sop is: sy blyplek staan net mooi op die plek wat die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, geoogmerk het vir sy enorme nuwe hotel – maar Herklaas wil nié verkoop nie. Wanneer Grond en sy kriminele handlangers hardhandig raak, tree Hans tot die stryd toe – Herklaas moet ’n stel horings kry, en vir Grond trompop loop!
Hans steek die Rubicon oor was ’n topverkoper, en Hans se tweede avontuur gaan lesers net so laat kraai van die lag.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
19.9cm; W: 13.2cm; H: 1.7cm
Weight
Weight
0.3 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
