The Story Station
Handboek oor veesiektes - H.O. Mönnig en F.J. Veldman
Handboek oor veesiektes - H.O. Mönnig en F.J. Veldman
Couldn't load pickup availability
Toe Handboek oor Veesiektes in die vyftigerjare die eerste keer verskyn, het dit in ’n dringende behoefte voorsien. Vir die eerste keer is daar ’n standaardwerk in Afrikaans beskikbaar gestel wat boere kan help om die groot verliese te bekamp wat jaarliks in ons land as gevolg van veesiektes gely word. Dit is ’n boek wat ewe nuttig kan wees vir die veeboer én die graan-, vrugte-, of wynboer wat ’n klompie skape, koeie, varke of selfs pluimvee aanhou.
Handboek oor Veesiektes is geskryf deur twee van ons land se grootste gesaghebbendes op hierdie gebied, dr. H. O. Mönnig en dr. F. J. Veldman, manne wat Suid-Afrikaanse toestande ken en uit ryk ervaring volkome vertroud is met die boer se probleme.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 22.9cm; W: 15.7cm; H: 3.4cm
Weight
Weight
0.8 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
