Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Granate en kosmos - Aletta Lübbe (First edition)

Granate en kosmos - Aletta Lübbe (First edition)

Regular price R 59.00 ZAR
Regular price Sale price R 59.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

’n Genotvolle bundel wat tref met sy sketse, essays en vertellings vol humor en fyn menslike dimensies. 

Die vertellings dra ’n diep persoonlike stempel, maar is in ’n sin ewig waar en daarom van universele belang. 

Op onopgesmukte en natuurlike wyse vertel die skryfster van die alledaagse lewe.

Elke skets of essay spreek van ’n opmerksame gang deur die lewe, opregtigheid en openhartigheid.

Die aanwending van samestellings soos ronde-bruinoog-oopmondstilte en die halfsin as styltegniek is baie effektief.

Beeldspraak soos "... dit is natuurlik vir ’n granaat om met die volheid van die tyd te kraak sodat sy robynhart ontbloot lê, oorloop, na buite stort..." (Granate en kosmos) spreek van rype lewenswysheid en ’n diepe deernis met ’n medemens. 

Granate en Kosmos is woordkuns wat spreek tot die hart.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 13cm; H:1cm

Weight

0.25 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details