Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Gordel van smarag: ’n Reis met Leipoldt - Elsa Joubert (First edition)

Gordel van smarag: ’n Reis met Leipoldt - Elsa Joubert (First edition)

Regular price R 159.00 ZAR
Regular price Sale price R 159.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In 1912 reis C. Louis Leipoldt na die Ooste as skeepsdokter van die vragskip Ulysses. Hy stip besonderhede en hoogtepunte van sy reis aan in leerstaafboeke, en skryf later ’n reeks gedigte opgeneem in Uit drie wêrelddele, asook ’n ongepubliseerde reisverslag, Visit to the East Indies. Die reisverslag word twintig jaar later in Afrikaans uitgegee as Uit my Oosterse Dagboek, maar vier van die hoofstukke verdwyn.

Elsa Joubert, wat van jongs af ’n buitengewone emosionele band met Leipoldt die digter aanvoel, pak in 1995 ’n reis na Indonesië aan. Haar reisgenoot is haar man, Klaas Steytler, haar mentor en geestelike gids Leipoldt.

Teen die agtergrond van ’n eksotiese Oosterse wêreld met sy fassinerende geskiedenis en kultuur, ontdek die leser saam met haar verskillende fasette van Leipoldt se persoonlikheid en verken sy Oosterse gedigte nuwe betekenisse.

Ongepubliseerde werk van Leipoldt, onder meer die verwees Engelse hoofstukke, toon dat hy baie gevoelig was vir positiewe en negatiewe aspekte van rasseverhoudinge tydens die Nederlandse koloniale bewind in Indonesië. Hy kon in die waarheid ’n belangrike invloed op die apartheidsgedagtes in ons land gehad het as hy sy waarnemings vreesloos gepubliseer het.

Gordel van smarag is ’n ontdekkingsreis, in spore van die hart van een van Afrikaans se mees geliefde digters. Die kernvraag is uiteindelik: Waarom het Leipoldt nie die volksfout destyds uitgewys en so ons Multatuli geword nie? En die vraag word gestel deur ’n waardige gespreksgenoot. ’n Skrywer wat in 1978 die menslike landskap in Suid-Afrika help verander het met Die swerfjare van Poppie Nongena.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.9cm; W: 13.9cm; H: 1.2cm

Weight

0.3 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details