The Story Station
God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles - George Claassen en Frits Gaum (First edition)
God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles - George Claassen en Frits Gaum (First edition)
Couldn't load pickup availability
George Claassen en Frits Gaum gesels met Christina Landman, Antjie Krog, Dave Pepler, Cecile Cilliers, Christi van der Westhuizen, Wentzel van Huyssteen, Rhoda Kadalie, Breyten Breytenbach en ander.
Ander gesprekgenote:
Willemien Brümmer · Johan Buitendag · Julie Claassens · Piet Croucamp · Pienkes du Plessis · Jan du Rand · Laurie Gaum · Louis Jonker · Nico Koopman · Abel Pienaar · Hans Pietersen · Lizette Rabe · Leopold Scholtz · Alex Valentine · Jurie van den Heever · Anton van Niekerk
Bestaan God? Is evolusie versoenbaar met geloof? Is ons enigste redding deur Jesus? George Claassen en Frits Gaum vra dié en ander pertinente vrae aan ’n uitgesoekte groep gelowiges en ongelowiges, of twyfelaars.
Hul reguit antwoorde verras: by die twyfelaars is daar soms vonke van geloof en by die gelowiges skaduwees van twyfel. Die uiteenlopende bydraes bring vars perspektiewe tot die godsdiensdebat en probeer om antwoorde te verskaf op van die neteligste vrae van die mens se bestaan.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L:22.2cm; W: 15.3cm; H: 2.7cm
Weight
Weight
0.5 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share
