Skip to product information
1 of 6

The Story Station

Gesinskrag: 52 uitgesoekte weeklikse temas vir saamgesels oor kos

Gesinskrag: 52 uitgesoekte weeklikse temas vir saamgesels oor kos

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Julle gesin se stiltetyd hoef nie vervelig te wees nie!

Liefde. Vrede. Naastediens. Geduld. Groepsdruk. Waardes. Geld. Moed. Sukses. Vergifnis. Doelwitte. Eerbied vir God.

Dit is maar enkele van die aktuele temas wat Gesinskrag aanpak in hierdie innoverende dagboek vir gesinne. 

Gesinskrag vertel julle meer oor wat die Bybel sê oor kwessies wat belangrik is vir die moderne gesin. Dit sal julle as gesin help om nader aan mekaar en aan God te kom. 

In Gesinskrag kyk ons saam na 52 verskillende onderwerpe - een vir elke week van die jaar. 

  • Ons gesels 5 dae lank oor elke onderwerp.
  • Dag een bring die gesin nader aan ’n definisie van die onderwerp en gee ook vir julle ’n kernvers wat julle sal lei in die week se bespreking.
  • Die vier volgende dae sal julle die antwoorde op ’n nuwe vraag oor die onderwerp ondersoek terwyl julle ’n kontemporêre storie lees, kyk na die kernverse in God se Woord, en dié Bybelse waarhede beproef en toepas in julle elkedagse lewe.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 15.4cm; H: 1.5cm

Weight

0.35 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details