The Story Station
Fanus se grapboek: Sêboek vir alle geleenthede (Fanus Rautenbach)
Fanus se grapboek: Sêboek vir alle geleenthede (Fanus Rautenbach)
Couldn't load pickup availability
Fanus Rautenbach is in Lichtenburg gebore – seker maar omdat hy op daardie dag naby sy ma wou gewees het. Hy is gebore op 23 September 1928. Fanus sê hy weet dit was ’n Sondag, want sy ma het nie in die week tyd gehad nie.
Hy maak Matriek aan die Hoër Seunskool Helpmekaar en verwerf die B.A.-graad (met H.O.D.) aan die Pretoriase Universiteit. Nadat hy eers skoolgehou het, word hy ’n omroeper by die S.A.U.K. U sal die boek baie nuttig vind wanneer u toesprake moet hou of seremoniemeester moet speel, want die inhoud is alfabeties gerangskik en daar is ’n register. Dis ook ’n lekker boek om sommer maar net te lees. U mag ook die grappies vryelik oortel – net nie aan Fanus nie, want hy het hulle almal al gehoor.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.9cm; W: 14cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.3 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







